Hoekom oorkom?

Elke persoon of familie se situasie is anders.  Ek dink die grootste fout wat ons kan maak is om een immigrasie met ‘n ander te vergelyk.  Hulle is nooit dieselfde nie.  Daar is so baie faktore wat ‘n rol speel, soos hoeveel finansiële ondersteuning jy het, mediese situasie van jou familie, ouderdom, ondervinding, engelse taal vaardigheid, om maar net ‘n paar te noem.

In my geval, ek het nooit beplan om te immigreer nie.  In teen deel, ek was van plan om te settle, en my huis in Johannesburg aan die gang te kry.  Toe die werkgeleentheid in Sydney opduik, kon ek dit net nie laat gaan nie.  Ander het geïmmigreer as gevolg van geweld, of werkloosheid.  Daar is baie redes hoekom ons immigreer.  Wat ookal die rede, jy kan ‘n sukses maak van jou lewe in Australie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Recent Comments

    Archives

    Categories

    • No categories