Nou wat is PR?
Wanneer jy jou PR (permanent residency) het, is jy nog steeds ‘n Suid Afrikaanse burger, maar jy het amper al die regte van ‘n gebore australier sou hê. Jou kinders kan na skole toe gaan, jy kry staats medies, en jy kan van werk verander sonder enige probleme. Jy kan vir PR aansoek van Suid Afrika af, maar dit kos ‘n bietjie meer, en vat ‘n bietjie langer. Om vir PR te kwalifiseer, moet jy ‘n spesifieke kwalifikasie hê.
Wanneer jy reeds ‘n 457 het, is dit gewoonlik maklik om die 457 na PR te verander. Party maatskappye maak dit deel van die aanstelling.
Recent Comments